# of occurrences |
# of sentences |
Sample sentence |
0 |
14302 |
Terme wat aan verskillende mense verskillende betekenisse gee. |
1 |
27753 |
Ek knip my gesprek kort en haas my agter haar aan. |
2 |
36857 |
Dis eers ná Billboard 4 wat ek presies begin verstaan wat vermoedelik aangaan. |
3 |
40141 |
Sy mag miskien ‘n 18-jarige internasionale ster wees, maar vir hom is sy steeds sy klein dogtertjie wat hy net teen die gevare van die lewe wil beskerm. |
4 |
37679 |
Nou ja hy is intussen oorlede en kon dit nie regkry nie. |
5 |
32726 |
Dan sluip hy suutjies binne en kruip in die donkerste hoekie van 'n oopgezipte sysakkie van 'n koffer weg. |
6 |
27004 |
" Die man begin 'n klomp woorde opsê wat hul ma sou laat flou val. |
7 |
21574 |
Julle metodologie is anders, in sy geheel meer riskant, maar ek loof julle daarvoor. |
8 |
16907 |
Kom ons vier die lewe wat Christus vir ons voorhou en put uit die krag waarmee Hy vir ons staande hou. |
9 |
12597 |
Die bekommernis staan behoorlik afgeteken op hulle gesigte: net die vorige dag is ‘n lid van die Libanese kabinet in ‘n sluipmoordaanval gedood. |
10 |
9480 |
Die 2012 terreinuitleg met Suiwelplein, Karnavalpark en Meander op 'n afgebakende area met 'n totale oppervlak van 26 875m² en 'n vloeroppervlakte vir stalletjies van 5 516m², het vir goeie terugvoer van uitstallers sowel as besoekers gesorg. |
11 |
7071 |
Ook geskik vir remediëring in Graad 2 en 3. FK108 Speletjie Snapkaarte met woorde Om ooreenkomste raak te sien, is 'n baie belangrike vaardigheid wat 'n kind moet bemeester voor hy kan leer lees. |
12 |
5050 |
Jy hoef nie van Dan se gesig of sy standpunte te hou om sy reg om gehoor of gelees te word onvoorwaardelik te verdedig nie. |
13 |
3640 |
Bo-op die afgrond van toeval wat die werklikheid geword het, is gemeenskap nog moontlik - nie meer met die kosmiese geheel van dinge soos in die verlede nie, maar met diegene met wie ons 'n eroties-kulturele lewe deel. |
14 |
2516 |
Alle eerstejaarstudente wat suksesvol aansoek gedoen het, sou ook reeds die Universiteit se gedrukte Verwelkomingsboekie ontvang het met volledige inligting oor die Verwelkomingsprogram. |
15 |
1725 |
Geen kerk mag oor ander kerke, geen bedienaar van die Woord oor ander bedienaars van die Woord, geen ouderling oor ander ouderlinge en geen diaken oor ander diakens enige heerskappy voer nie. |
16 |
1121 |
Aangesien Android oopbronsagteware is, hoef vervaardigers nie kostes aan Google te betaal om dit te gebruik nie en kan dit ook aangepas en verander word om aan die vervaardiger se behoeftes te voldoen. |
17 |
728 |
Die geheim is uit, die slot het geknal soos 'n klapper, en die leser het moontlik daarvan regop gesit (hoewel dit onwaarskynlik is dat enige leser die slot as 'n verrassing sal ervaar, aangesien die ontknoping so ver vooruitgeloop word). |
18 |
444 |
Kleinboer sal voorlees uit sy bekroonde roman, Kontrei, terwyl Albert tussendeur songs van sy twee cd's - en 'n paar nuwe verrassings - sal sing. Ander leesstof oor AD op LitNet: 1. Klik hier om Roof Bezuidenhout se rubriek oor AD te lees! |
19 |
277 |
Soos ‘n vergrootglas duisend sonstrale opvang en dit deur die lens konsentreer op een punt, so vang jy menigte invloede en emosies van baie dinge op om dit deur die lens van jou menswees op een punt, naamlik “jou droom” te fokus. |
20 |
172 |
Vrydag 5 Maart: 'n Tipologie van resente teologiee (van feministiese en postmoderne tot evangeliese, ekologiese en Afrika-teologiee, insluitende 'n kort oorsig oor hoe teologie in die eerste 20 eeue ontwikkel het). |
21 |
100 |
Toe mbongi Mnogemeni later ook onverwags vir Antjie gryp en optel terwyl die lofsange onverpoos voortstroom, was die aand gewonne en die naweek ‘n sukses soos min dalk gedink het dit kon wees (albei aande was uitverkoop). |
22 |
62 |
Hierdie sorgwekkende hoe syfer kort na geboorte kan aan die volgende redes toegeskryf word: Ten einde vrektes onder Angorabokkies tot en met speen so laag as moontlik te hou, het dit al hoe belangriker geword om bokkies kunsmatig groot te maak. |
23 |
29 |
Sy boek oor die Clutter-moordenaars, In cold blood, bring uiteindelik vir hom ongekende roem (en seker ook aansienlike rykdom), maar tog kon hy nooit ontsnap aan die demone van sy alter ego nie: hy sterf as 60-jarige alkoholverslaafde. |
24 |
21 |
" Of dit nou angs en vrees is vir jou persoonlike omstandighede, finansiële probleme, benoudheid oor jou verhoudinge, bekommernis oor jou land en volk, of watter probleem ookal, jy kan die Here aanroep in jou benoudheid. |
25 |
8 |
Vandag kan ons sê dat God vir my en jou 'n spesifieke opdrag het, wat Hy al beplan het nog voordat ons gebore is of voordat ons gedoop is of voordat ons nog tot geloof gekom het in Hom. |
26 |
10 |
30 Want soos julle ook vroe‰r aan God ongehoorsaam was, maar nou barmhartigheid ontvang het deur hulle ongehoorsaamheid, 31 so het hulle ook nou ongehoorsaam geword deur die barmhartigheid aan julle, sodat hulle ook barmhartigheid kan ontvang. |
27 |
2 |
Toe waak en bid die hele Rehoboth dat God oorvat, toe sien ons hoe die Maandag glip van die voorvoet van die hotnosgod en tussen Duisman en die son stofslaan, en toe die dag blind word, skiet jul hot-om toe weet ons dat ons bloed heel huis toe kom. |
28 |
1 |
Halloooooooo Halloooooooo Hallooooooooo - Ha Ha Ha Ha Ha Het ek nou vir julle `n kak naweek gehad of wat (sorry Karel Kraai, ek werk aan die taal). |
29 |
1 |
SBA besoek Laerskool Rietenbosch in Cloetesville Die hoof uitvoerende beampte van die SBA, Danie van Wyk, oorhandig aan Roy van Rooyen, skoolhoof van Laerskool Rietenbosch in Cloetesville, boeke met die oog op die toerus van die skool se biblioteek. |
31 |
1 |
God se Woord verlaat Hom, net soos jou woord jou mond verlaat, en die Gees verlaat Hom ook, om die Woord te gaan volbring (gevolge daaraan te laat toekom), net soos jou gees (krag wat uit jou gaan) jou verlaat om jou woorde elders te gaan volbring. |
33 |
1 |
Verder word onderskeid gemaak of die plooie klein of groot is, of hulle afsonderlik in sone 1 en sone 2 voorkom en of hulle aaneenlopend deur sone 1 en sone 2 voorkom en ten laaste of daarbenewens ook groot lyfplooie in sone 2 voorkom. |